<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>90</tempo>
<title>Stille Nag, heilige nag</title>
<lyrics>[P1]
   Klavier Inleiding:
.   E                 A    A         E       A
   (Loof die hemelse Kind! Loof die hemelse Kind!)

[V1]
.A
 Stille nag, heilige nag!
.E            D      A
 Jesus-kind, lank verwag,
.D                     A
 Lig uit Lig, uit die Vader se ryk,
.D                    A      F#m
 word uit liefde aan mense gelyk.

[C1]
.   E               D  A
   Loof die hemelse Kind!
.            E       A
   Loof die hemelse Kind!

[V2]
.A
 Stille nag, heilige nag!
.E           D      A
 Hemelvors, ons gee ag
.D                    A
 op die lied van die engelekoor.
.D                    A       F#m
 Herders het dit die eerste gehoor:

[C2]
.  E                   D  A
   Juig, die Redder is daar!
.  A           E        A
   Juig, die Redder is daar!

[V3]
.A
 Stille nag, heilige nag!
.E7            D      A
 Jesus, Heer, voor u mag,
.D                     A
 voor u ryk moet die duisternis swig;
.D               A         F#m
 tot in ewigheid bly U die lig -

[C3]
.  E                D A
   Heer, gebore vir ons!
.  A        E       A
   Heer, gebore vir ons!</lyrics>
<presentation>A B</presentation>
<time_sig>6/8 S140</time_sig>
<aka>LB Drie Vier Agt</aka>
<key>A</key>
</song>